Voëls van Eenderse Vere

Voëls van Eenderse Vere

by Susan Long

NOOK Book(eBook)

$1.99 $2.60 Save 23% Current price is $1.99, Original price is $2.6. You Save 23%. View All Available Formats & Editions

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now
LEND ME® See Details

Overview

’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African
Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy
onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.
Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word
kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,
en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy
geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie
moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se
goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam
wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder
saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou
boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende
illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Product Details

ISBN-13: 9781775841210
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/18/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 28
File size: 8 MB
Age Range: 3 - 6 Years

About the Author

Susan Long is in Johannesburg gebore en getoë en het by die
Universiteit van die Witwatersrand gegradueer met Engelse
Literatuur as hoofvak. Sy en haar man woon tans
in Johannesburg, maar dit is die wildenes en sy
inwoners wat vir haar die meeste bekoring inhou.
Claire Norden is ’n grafiese ontwerpkunstenaar wat spesialiseer in
kinderboekillustrasies. Sy het sewe jaar gelede haar loopbaan as
illustreerder begin met ’n reeks van ses Afrika-volksverhale (Art
Publishers), beskikbaar in sowel Afrikaans as Engels. Haar helder en
vrolike sketse vind aanklank by jong lesers. Claire woon tans saam
met haar gesin in Durban, Suid-Afrika.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews