Natuurtrivia Uit Afrika

Natuurtrivia Uit Afrika

by Dawid van Lill

NOOK Book(eBook)

$4.49 $5.21 Save 14% Current price is $4.49, Original price is $5.21. You Save 14%. View All Available Formats & Editions

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now
LEND ME® See Details

Overview

Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte ’n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat ’n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste ‘grootstes’ en ‘kleinstes’, asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk. Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.

Product Details

ISBN-13: 9781920544379
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/17/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 104
File size: 13 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 9 - 14 Years

About the Author

Dawid van Lill is ’n skrywer en navorser wat spesialiseer in die skep en aanbied van vasvraprogramme vir die radio, televisie, tydskrifte en die Internet. Hy het die vrae saamgestel vir die vorige SA weergawe van Trivial Pursuit, en vrae en antwoorde vir The Weakest Link nagegaan. In 1984 en 1986 was hy die wenner van die gewilde TV-vasvra Flinkdink. Dawid is bestuurder van Think Media, ’n vasvra- en triviamaatskappy. Sy topverkoper, Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia, het in 2004 verskyn en Van Lill’s Sports Trivia in 2005.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews