Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika

by Alan Weaving

NOOK Book(eBook)

$3.08 $3.47 Save 11% Current price is $3.08, Original price is $3.47. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now
LEND ME® See Details

Overview

Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul gedrag en ongewone eienskappe.

Product Details

ISBN-13: 9781775843993
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/12/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 60
File size: 12 MB
Note: This product may take a few minutes to download.

About the Author

Alan Weaving, nou afgetree, is ’n entomoloog wat baie jare by die Albany-museum in Grahamstad gewerk en veral ’n studie van die alleenloperwesp gemaak het. Hy is ook ’n ywerige fotograaf wat hom toelê op onderwerpe in die natuur en baie van sy foto’s is al in verskillende media gepubliseer.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews